Create your own web pages in minutes...
Die preke word opgedeel per jaar.
Vir die periode 1 Jan tot 31 Des van die spesifieke jaar
Uit praktiese oogpunt het die kerkraad besluit om net 3 jare se preke in die argief te dra.
Indien U wel enige van die ander preke wil verkry kan u gerus vir oudl. Tjaart Coetzee
'n whatsapp stuur na 0733303777 of 'n epos na tacoetzee@gmail.com met die besonderhede van die preek
wat u verlang. Hy sal dit so spoedig moontlik vir u stuur.